Tom: B major
Verse 1
G
Bm
Nog altyd geweet daar's 'n vrou wat
G
C
weet hoe om 'n harde man soos ek
G
D
G
Se knieë, kop en skouers lam te maak
Bm
Nog altyd geweet daar's 'n kans dat
C
ons eendag weer by mekaar sal kom
G
D
En dan sal alles sin maak
Verse 2
Em
D
Maar die tyd stap aan en ek wonder
G
D
Ek wonder waar jy is?
Em
D
En het jy al lankal verby geloop?
D
Verse 3
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
C
Jy's die vrou wat my hart kom haal
D
Ek het so lank gesoek na jou
Verse 4
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
C
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
D
Ek wou nog altyd vir jou sê,
C
G
D
jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
Vir ewig
G
Verse 5
Bm
D
Nog altyd geweet dat ek jou sal kry op
C
'n plek waar ons by mekaar sal bly
G
D
Die wind, die weer, die storms,
Verse 6
Em
D
Maar die tyd stap aan en ek wonder
G
D
Ek wonder waar jy is?
Em
D
En het jy al lankal verby geloop?
D
Verse 7
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
C
Jy's die vrou wat my hart kom haal
D
Ek het so lank gesoek na jou
Verse 8
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
C
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
D
Ek wou nog altyd vir jou sê ,
C
jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
G
D
Verse 9
Em
D
Ek dink nog altyd net aan jou,
Em
D
jy is gemaak om my met alles vas te hou
C
D
Ek dink nog altyd net aan jou,
Em
C
jy is die droom wat waar geword het, hier in my
D
Verse 10
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
C
Wou nog altyd in jou oë verdwaal
D
Ek wou nog altyd vir jou sê ,
C
G
D
jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd
D
G
En dit tref my soos 'n weerligstraal
O que você achou da música?
AfinadorE A D G B E
AcordesG Bm C D Em
Mais músicas de Pieter koen
Descubra acordes para tocar mais músicas
Acordes populares ao redor do mundo
Acordes e tablaturas mais tocados pelos usuários
Adicionado recentemente
Acordes e tablaturas adicionados recentemente
