Tom: B major
Verse 1
B
E
B
Elke liewe pot kry mos sy deksel
E
Ek weet daar's baie visse in die see
F#
G#m
Gee my net 'n kans my lief en ek sal
E
B
jou wys die beste nommer is twee
Verse 2
'n reënboog?
G#m
E
Sout en peper hoort mos bymekaar
F#
G#m
Sonder lekker koffie is beskuit droog,
B
Verse 3
E
B
G#m
So luister wat ek sê
F#
Wil niemand anders hê nie
E
B
En alles wat jy ooit gesoek
F#
het sal jy net hier kry
Verse 4
B
Twee warm arms om jou vas te hou
E
B
F#
Twee donker oë om mee te staar na jou
G#m
F#
E
Twee lippe om aan joune vas te klou
G#m
F#
E
en van nou af is dit ons twee
Verse 5
E
B
las sal dra
E
B
F#
Twee ore luister wanneer jy iets vra
G#m
F#
E
Twee hande waarop ek jou altyd dra en
G#m
F#
van nou af is dit ons twee
B
Verse 6
E
B
Sê my wat's die see
sonder 'n huisie?
G#m
E
Of dink net aan 'n kers sonder 'n vlam
F#
G#m
En hierdie woorde sonder wysie,
B
Verse 7
E
B
G#m
So luister wat ek sê
F#
Wil niemand anders hê nie
E
B
En alles wat jy ooit gesoek
F#
het sal jy net hier kry
Verse 8
B
Twee warm arms om jou vas te hou
E
B
F#
Twee donker oë om mee te staar na jou
G#m
F#
E
Twee lippe om aan joune vas te klou
G#m
F#
E
en van nou af is dit ons twee
Verse 9
E
B
las sal dra
E
B
F#
Twee ore luister wanneer jy iets vra
G#m
F#
E
Twee hande waarop ek jou altyd dra
G#m
F#
en van nou af is dit ons twee
Verse 10
E
B
Soos Pa en kind en Kaap en wind
G#m
F#
En Adam sonder Eva
E
G#m
Soos ek en jy en jou by my
F#
Verse 11
F#
B
F#
E
B
Twee warm arms om jou vas te hou
E
F#
Twee donker oë om mee te staar na jou
E
Twee lippe om aan joune vas te klou en
G#m
F#
B
van nou af is dit ons twee
Verse 12
B
Warm arms om jou vas te hou
E
B
F#
Twee donker oë om mee te staar na jou
G#m
F#
E
Twee lippe om aan joune vas te klou
G#m
F#
E
en van nou af is dit ons twee
Verse 13
E
B
las sal dra
E
B
F#
Twee ore luister wanneer jy iets vra
G#m
F#
E
Twee hande waarop ek jou altyd dra
G#m
F#
en van nou af is dit ons twee
E
B
G#m
F#
E
En van nou af is dit ons twee
B
G#m
F#
Ja van nou af is dit ons twee
O que você achou da música?
Você precisa para deixar uma avaliação.
AfinadorE A D G B E
AcordesB E F# G#m
Acordes populares ao redor do mundo
Acordes e tablaturas mais tocados pelos usuários
Adicionado recentemente
Acordes e tablaturas adicionados recentemente