Tom: Eb major
Verse 1
D
G
D
Platform een staan alleen en ek
A
wag vir die kraak van ‘n spoor
Bm
Ek wil hoor hoe die trein nader kom
Ek sien rook oor die berge
Verse 2
D
Tasse in hand op die rand van ‘n
roete waarheen weet ek nie
A
Bm
Kannie sien op die kaartjie is dit
dof gedruk kannie lees nie
Ek sal nie bang wees nie
Verse 3
D
Al die treine wat ek in die stasie sien
G
Kan my nog nie daar kry nie neem
G
Ek weet nie waar dit is nie maar al
A
Bm
soek ek dit alleen
Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
D
Verse 4
D
Platform een in die reën ek is seer en
A
ek’s moeg vir die wegraak
Bm
Geen kompas en geen kaart om my
hart te lei tot by jou nie
G
Maar ek hou nie op soek nie
Na jou
Verse 5
D
Al die treine wat ek in die stasie sien
G
Kan my nog nie daar kry nie neem
G
Ek weet nie waar dit is nie maar al
A
Bm
soek ek dit alleen
Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Interlude 1
D
A
Bm
G
Verse 6
D
Al die treine wat ek in die stasie sien
G
Kan my nog nie daar kry nie
D
neem my iewers anders heen
G
Ek weet nie waar dit is nie maar al
A
Bm
soek ek dit alleen
Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Verse 7
D
Al die treine wat ek in die stasie sien
G
Kan my nog nie daar kry nie neem
G
Ek weet nie waar dit is nie maar al
A
Bm
soek ek dit alleen
Em
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Outro 1
D
O que você achou da música?
AfinadorE A D G B E
AcordesD G A Bm Em
Mais músicas de Monique Steyn
Descubra acordes para tocar mais músicas
Nenhum resultado encontrado
Músicas relacionadas
Descubra acordes para tocar mais músicas
Acordes populares ao redor do mundo
Acordes e tablaturas mais tocados pelos usuários
Adicionado recentemente
Acordes e tablaturas adicionados recentemente
