Tom: G major
Intro 1
G
Em
G
Verse 1
G
C
Jy sit maskara aan
G
Jy dink jou oë word dan mooier
G
C
Maar agter al die lae van alles weet
D
ek wie ek is en ken jy my?
Verse 2
G
C
Vyf minute later
G
C
En jy vra my om te wag
En ek wag net vir jou
G
Verse 3
Daar’s ‘n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
D
Em
D
Omdat jy in my hart en my siel rus
Verse 4
C
lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Em
D
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Verse 5
G
C
Ek droom van jou alleen
G
C
En onder al die aardse dinge lê jou
D
siel en fluister binne my
Verse 6
G
C
En baie jare later
G
C
Sal dit alles net so wees?
G
Want jou liefde het geveg dat
En ek dra net vir jou
G
Verse 7
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
D
Em
D
Omdat jy in my hart en my siel rus
Verse 8
C
lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Em
D
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Verse 9
C
Laat die klokke lui en lui
D
Ab
Want solank as ek lewe
net op een plek sal bly
Eb
Omdat jy in my hart en my siel rus
Verse 10
Db
lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Ab
Wat dit stilmaak in my
Fm
Eb
En wat sê jy moet lê in my arms
Bly by my
Verse 11
Db
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
Ab
Net op een plek sal bly
Fm
Eb
Omdat jy in my hart en my siel rus
Bly by my
Ab
Cm
Laat die klokke
Verse 12
Db
lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
Ab
Wat dit stilmaak in my
Fm
En wat sê jy moet lê in my arms
Outro 1
Ab
Db
Ab
Ab
O que você achou da música?
AfinadorE A D G B E
AcordesG Em C D Ab...
Mais músicas de Kurt Darren
Descubra acordes para tocar mais músicas
Acordes populares ao redor do mundo
Acordes e tablaturas mais tocados pelos usuários
Adicionado recentemente
Acordes e tablaturas adicionados recentemente
