Tom: Bb major•
Verse 1
Bb
Eb
Bb
Eb
Bb
F
Bb
F
As die geelperskereën
Bb
Eb
veertien dae in die boorde val
F
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie
Bb
F
en dit reën in die Wes Transvaal
Bb
As die geelperskereën veertien
F
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
Eb
F
Bb
in die ketels val
Verse 2
F
O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis,
die perskebrandewyn
C
Dis vaalblaar in die ketel by
Bb
F
C
Hartebeesfontein
F
Die oompie kerf die pitte
en hy sit die helm op
C
Hy smeer hom toe en stook hom,
Bb
F
en hy hou die voorloop dop
Verse 3
Bb
As die geelperskereën veertien
F
En dit re ën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie
Bb
F
en dit re ën in die Wes Transvaal
Bb
As die geelperskereën veertien
F
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
Eb
F
Bb
in die ketels val
Verse 4
F
O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis,
die perskebrandewyn
C
Dis vaalblaar in die ketel by
Bb
F
C
Har tebeesfontein
F
Die oompie van die Mampoerbelt
kry lekker tot in sy toon
C
Die boere bestel sy vaatjies
Bb
F
sommer so oor die foon
Verse 5
Bb
As die geelperskereën veertien
F
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie
Bb
F
en dit re ën in die Wes Transvaal
Bb
As die geelperskereën veertien
F
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
Eb
F
Bb
in die ketels val
Verse 6
F
O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis,
die perske brandewyn
C
Dis vaalblaar in die ketel
Bb
F
by Hartebeesfontein
C
F
Dis boere medisyne dié,
hy kan ook vir jou moor
C
Die en gelsman vat net een sluk
Bb
F
en hy val skoon agteroor
Verse 7
G
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie
C
G
en dit reën in die Wes Transvaal
C
As die geelperskereën veertien
G
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
F
G
C
in die ketels val
G
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
F
G
C
F
in die ketels val
C
G
C
F
C
O que você achou da música?
Você precisa para deixar uma avaliação.
AfinadorE A D G B E
AcordesBb Eb F C G
Acordes populares ao redor do mundo
Acordes e tablaturas mais tocados pelos usuários
Adicionado recentemente
Acordes e tablaturas adicionados recentemente
